|
|
Word deel van die LEKKER FM 'Nuwe Klanke' groep op ons SoundCloud bladsy! (Kliek hier).
Gaan lees gerus ons Nuwe Klanke bladsy om te sien hoe om deel te word. (Kliek hier)
Laai jou beste oorspronklikke liedjie wat jy gemaak het op, en en wie weet, iemand kan dit dalk net ontdek en bekend maak. Ons kan dit ook dalk net kies vir ons speellys! So laai nou jou volgende treffer op en laat almal dit luister en geniet! Indien jy van die liedjie hou, kliek op die 'LIKE' knoppie op die SoundCloud speler en wys jou ondersteuning.
Lekker FM - Eerste met alles!



