Termes en Voorwaardes vir die gebruik van LEKKER FM 98.3 klank -grepe en klanklêers:

1. Die Direksie van LEKKER FM 98.3 gee aan jou die toestemming om hierdie klanklêers af te laai en te luister vir persoonlike gebruik alleen.

2. Die inhoud van hierdie klankgrepe en klanklêers is die eiendom van LEKKER FM 98.3 en jy mag dit nie kopieer, reproduseer, redigeer, aanpas, verander, elders uitsaai, publiseer, versprei of aan enige publiek beskikbaar stel of publiek gebruik of verkoop nie.

3. Jy mag nie die klankgrepe of klanklêers aflaai en gebruik vir die doel om iets te bevorder, adverteer of ondersteun om sodoende die indruk te skep daar daar ‘n verband of vennootskap tussen jouself en LEKKER FM bestaan nie.

4. As jy as adverteerder van LEKKER FM 98.3 enige klankgrepe of klankleêrs wil gebruik om jou produk of dienste verder te adverteer en promofeer kan dit alleenlik gedoen word met skriftelike toestemming deur de LEKKER FM 98.3 direksie.

5. LEKKER FM 98.3 sal nie verantwoodelik geh ou word vir enige verlies wat jy mag lei vanuit die gemagtigde of ongemagtigde gebruik van ons klangrepe of klanklêers nie.













VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA