Die LEKKER Boeremusiek Opskop - 17 September 2022

Bespreek jou kaartjie by tixsa of kliek hier: 
Bespreek Jou Kaartjie STALLETJIE BESPREKINGS VTM Terreinkaart 

Plek: Voortrekkermonument - Die Amfiteaterdak
(Rolstoelvriendlik, Badkamerfasiliteite beskikbaar)

Tyd:
Vlooimark 09:00 - 17:00
Die LEKKER Boeremusiek Opskop 17:00-21:00

Boeremusiek Opskop saam met Hennie de Bruyn en die Kitaar Kêrels en die Penkoppe Boeremusiek Orkes.
Vooroptrede: Fanus Pienaar en vriende.

Baie te eet en te drink.

  1. Bring jou eie stoel saam (kampstoel)
  2. Ingang R50 p/p, kinders onder 12 gratis vir die Boeremusiek Opskop Addisionele koste by die ingangs hek by die Voortrekkermonument van R20 per voertuig.
  3. Flooimark Stalletjies teen R350 per 3 x 3-meter Stalletjie - GEEN kos en enige vorm van drinkgoed stalletjies word toe gelaat nie. Skakel Charlene om jou stalletjie te berpeek, by 012 664 1167 of stuur 'n epos (Kliek Hier)

Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA - 012 880 2635 - [email protected] 

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA