Laai vandag die LEKKER FM Toep (App) af op jou slimfoon of tablet, enige plek in die wêreld. Vat ons saam op besigheid of vakansie. Al wat jy moet doen is, laai die LEKKER FM Selfoon Toep (Toepassing / App) af op jou slimfoon / tablet, en luister saam na die LEKKERSTE Radiostasie, wêreldwyd.

Die Toep is gratis beskikbaar op Apple iStore en ook op Google "Play Store".

Die LEKKER FM Toep voorsien die volgende:

- Luister Aanlyn
- Potgooi
- Facebook (LEKKER FM)
- Twitter (LEKKER FM)
- Video's (LEKKER FM YouTube Kanaal)
- Foto's (LEKKER FM Instagram)
- Gemeenskapsnuus Kalender
- Info oor LEKKER FM
- Padkaart (Aanwysings tot by LEKKER FM)
- Kontak Inligting

Soos jy kan sien, als in een toepassing vir jou slimfoon of tablet...



Kliek op die "Google Play" skakel hierbo en laai die LEKKER FM Toep af op jou selfoon vandag.


Kliek op die "Apple App Store" skakel hierbo en laai die LEKKER FM Toep af op jou selfoon vandag.

VOLG ONS






LUISTER NOU



POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER TUNEIN OF STREEMA